Hinterland Vleishandelaars


The Club Shopping Center
Cnr. Pinaster Avenue & 18th Street, Hazelwood, Pretoria

Google Kaart

012 340 0082

info@hinterlandvleis.com



"Daar is die afgelope tyd baie geskryf oor vleis, die areas waar dit voorkom en die gesondheidsvoordele wat rooivleis inhou. Daar is by ons geen twyfel dat Suid Afrikaanse vleis van die beste in die wereld is nie. Net soos in die wynbedryf is ons geseënd met verskillende areas (terroir) wat die uniekheid van die produk bepaal in geur en tekstuur. By Hinterland is dit dan ook ons visie om n strategie te volg waar ons ons eie vleis in die Kalahari produseer, laat afrond en beskikbaar stel by Hinterland Vleishandelaar. Dit is vir my, Louis van der Watt en Carel Chapman lekker om u te verwelkom by Hinterland."

 

Jean Engelbrecht